Saturday, July 3, 2010

Dag 23, Gorongosa


Poen besig om te knie, hoekom is sy hemp en gesig so vuil? Payback miskien?



Ag nee Roxi, wat gaan aan?



Die pannekoek baksters se gesigte is ook vol deeg, wat het hulle gedoen?



Waterbokke in Gorongosa, Mosambiek.



Yvette se eerste poging van groot braaibroodjie. Was baie lekker.



Gorongosa, Mosambiek.



Gorongosa, Mosambiek.



Gorongosa, Mosambiek.