Wednesday, July 7, 2010

Dag 27, Inhambane tot Xai Xai


Tweespoor pad vanaf Paindane na teerpad, Inhambane.



Nog 'n oorlaaide bus in Mosambiek.



Nog 'n oorlaaide bus in Mosambiek.



Paradise Magoo strand, Xai Xai.



Yvette en Janine met hulle Afrika hempde, Paradise Magoo.



Paradise Magoo campsite, Xai Xai.



Ek en Yvette op die strand by Paradise Magoo, Xai Xai.



Oubaas, Sereza en die kinders het kom kuier by Paradise Magoo.